Salary
$10k – $14k per year (gross)
Location
In office (Johannesburg)
Employment
Full-Time
First seen by Alion on Nov 26, 2026. Werfnet scores A on the Alion truth index. Posted by a recruitment agency on behalf of an employer. Never pay anyone to get a job: a real employer or agency does not ask for a fee.
Overview
Company
Impact
Profile match
Werfnet is a South African recruitment agency based in Pretoria that sources staff for client companies and publishes its vacancies in both Afrikaans and English. Its client roles span accounting and finance, engineering, manufacturing, legal services, IT, sales and office administration, with positions in Pretoria, Centurion, Johannesburg and Cape Town and in smaller towns such as Lichtenburg, Potchefstroom and Vereeniging. Werfnet recruits accountants and SAIPA trainees, payroll clerks, attorneys, civil and electrical engineers, CNC operators, millwrights, fitters, IT technicians, programmers, sales representatives, receptionists and personal assistants.
Reference: PTA000842-JP-1
Sales Administrator
Ligging: Alberton
Oorsig
'n Gevestigde maatskappy in die aluminium- en tegniese bedryf is op soek na 'n energieke, dinamiese en kliëntgerigte Sales Administrator om by hul span aan te sluit. Die ideale kandidaat moet oor uitstekende administratiewe en kommunikasievaardighede beskik, met die vermoë om kliënte professioneel te hanteer en die verkoopsafdeling met verskeie administratiewe en koördineringsfunksies te ondersteun. Duties & Responsibilities Pligte en Verantwoordelikhede
Sales Administrator
Ligging: Alberton
Oorsig
'n Gevestigde maatskappy in die aluminium- en tegniese bedryf is op soek na 'n energieke, dinamiese en kliëntgerigte Sales Administrator om by hul span aan te sluit. Die ideale kandidaat moet oor uitstekende administratiewe en kommunikasievaardighede beskik, met die vermoë om kliënte professioneel te hanteer en die verkoopsafdeling met verskeie administratiewe en koördineringsfunksies te ondersteun. Duties & Responsibilities Pligte en Verantwoordelikhede
- Ontvang en verwelkom instapkliënte en lewer uitstekende kliëntediens
- Hanteer inkomende verkoopsnavrae en telefoonoproepe
- Identifiseer potensiële kliënte en reël afsprake vir verkoopsverteenwoordigers
- Bied administratiewe en direkte ondersteuning aan Sales Specialists
- Stel kwotasies op en stuur dit aan kliënte
- Volg kwotasies op en monitor die vordering daarvan
- Verwerk kliëntebestellings en handhaaf akkurate rekords
- Bou en onderhou sterk kliënteverhoudings
- Werk kliëntebesonderhede op die CRM-stelsel by
- Hanteer algemene administrasie en liassering
- Verwerk fakture op Sage en verseker dat rekeningstate daagliks uitgestuur word
- Koördineer installasie- en fitmentdatums met kliënte
- Koördineer die installasiespan se skedules en aktiwiteite
- Matriek
- Ten minste 2 jaar ondervinding in 'n soortgelyke Sales Administrator- of administratiewe verkoopsrol
- Volledig tweetalig in Afrikaans en Engels
- Geldige bestuurslisensie en eie betroubare vervoer
- Ervaring met kliëntediens, kwotasies, fakturering en voorraadbeheer
- Goeie rekenaarvaardighede, insluitend sterk Excel-vaardighede
- Ervaring met CRM-stelsels
- Tegniese agtergrond en begrip van tegniese produkte
- Vermoë om nuwe aanlyn kwotasieprogramme aan te leer
- Uitstekende kommunikasie- en interpersoonlike vaardighede
- Energiek, vriendelik en kliëntgerig
- Uiters georganiseerd en akkuraat met aandag aan detail
- Vermoë om onder druk te werk en verskeie take gelyktydig te hanteer
- Selfstandig, proaktief en oplossingsgerig
- Sterk administratiewe en koördineringsvaardighede
Free account
Stop reading job ads. Get the ones that fit.
One free account turns this page into a shortlist built around your stack, your level and your pay.
Match on every job. Stack, seniority, pay and location, scored against your profile.
2,695,638 open roles. Read straight off company career pages, refreshed every day.
Unlimited applications. Every one you send is tracked in one place, on-site or on a company board.
3 tailored CVs a month. Rewritten for the exact job you are applying to. Included free.
Free forever. No card. Under a minute.
This is one of many
2,695,638 more open roles from verified company boards, updated every day.

